Ons Produk
Ons instandhoudingspolis dek die volgende:
(Voorwaardes van toepassing)
Elektriese Foute
In en om die huis, tot by die munisipale aansluiting
(Tot 4 foute per eis.)
* Foutiewe ligte
* Muurproppe
* Geysertermostate
* Geyserelemente
* Kragonderbrekings
* Distribusieborde
* Aardlekkasies
* Huisbedrading
* Hoofkabels
* Ligskakelaars
* Gebrande skakelaars
Huishoudelike Motors
(1 Motor per eis.)
* Swembad
* Jacuzzi
* Hek
* Motorhuis
Elektroniese Toerusting
(1 Item per eis.)
* Televisies
* Video masjiene
* Hoëtroustelle
* Dvd’s
Loodgieters Foute
In en om die huis, tot by die munisipale aansluiting
(Tot 4 foute per eis.)
* Verstopte rioolpype
* Toilet- en pyplekkasies
* Kraanwassers
* Toiletrubbers
* Geyserkleppe
* Gebarste pype
* Verstopte baddens
* Verstopte wasbakke
* Verstopte “traps”
* Stortuitlate
* Wateraansluitings
Huishoudelike Toebehore
(Draagbare toebehore word nie gedek nie)
(1 Item per eis)
* Mikrogolfoonde
* Stowe
* Yskaste
* Vrieskaste
* Wasmasjiene
* Tuimeldroërs
* Skottelgoedwassers